‘n Vuurhoutjie kan twee keer brand,
Vat hom nou in jou hand.
Steek hom aan vir die eerste keer,
Druk hom teen jou voet, dan brand hy weer!
Written by Louis van Niekerk on 13 December 1998
‘n Vuurhoutjie kan twee keer brand,
Vat hom nou in jou hand.
Steek hom aan vir die eerste keer,
Druk hom teen jou voet, dan brand hy weer!
Written by Louis van Niekerk on 13 December 1998