Home

 leopard

Welcome to my poetry website. Lots of my poetry I have written during my lifetime has gone missing over the years. It happens when you move from place to place (country to country).  So I decided to post them up on a website so that they will be collected and be accessible from anywhere in the world.  I have always written poetry for enjoyment, and as a result they were stacking up. Now I just upload them as I write. Some of the poetry on this website has previously been published, others have never been read by anyone. (or so I assume)

 

As you know all the good artists, poets and musicians only become famous after they have long left this planet, so this is purely for enjoyment.

 

I have a real passion for photography, and all the photographs on this website are my original work too. Please enjoy them with the matching poems.

 

Many thanks.

 

Louis P van Niekerk

sasnakes@gmail.com

Recent Posts

Wilde Bos

Die valk vlieg hoog in die lug. Die bosluisvoël ry op die buffel se rug. Die krokodil dryf by die rivier af. Die aap spring, klim en skree laf. Die bye zoem in die blomme. Die boom laat drip sy gomme. Die miere eet die blare. Die sonlig skyn deur spinnerakgare. Die kameelperd buk om … Continue reading Wilde Bos

Weereens Koud

Dit voel asof die son nooit weer sal opkom nie, Dit reën net dag na dag na dag. Niemand sal my of die weer ooit kan opsom nie, Want hulle sien net my sagte glimlag. Die winters is nat en ysig koud, En die somers voel so kort. Bewolkde lug los my siel benoud En … Continue reading Weereens Koud

Waarheen gaan jy?

“Waarheen gaan jy?” Vra Jan vir my. Kom net saam, Ons gaan kry gou graan. “Waarheen gaan jy?” Vra Lee vir my. Kom net saam, Iemand is in kraam. “Waarheen gaan jy?” Vra Piet vir my. Kom net saam met ons, Voor jy als bedons. “Waarheen gaan jy?” Vra ‘n meisie vir my. Hou jou … Continue reading Waarheen gaan jy?

‘n Vriend

‘n Vriend was jy deur dik en dun, ‘n Vriend was jy deur meer en min. ‘n Vriend was jy nog altyd vir my, ‘n Vriend sal jy ook altyd bly. Written by Louis van Niekerk on 25 July 2000  

More Posts