Noord, Suid!
Die hele wêreld wyd,
Is daar water en sand.
Deur die hele land.
Wolke en lug,
Jy kan nie daarvan vlug.
Son en maan,
Jy kan nie ontsnap daarvandaan.
Written by Louis van Niekerk on 06 February 2000
Noord, Suid!
Die hele wêreld wyd,
Is daar water en sand.
Deur die hele land.
Wolke en lug,
Jy kan nie daarvan vlug.
Son en maan,
Jy kan nie ontsnap daarvandaan.
Written by Louis van Niekerk on 06 February 2000